Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 47:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Julle moet dit deur die lot verdeel as ’n erfenis tussen julleself en die vreemdelinge wat in julle midde bly, wat seuns voortbring tussen julle en hulle sal vir julle wees soos ’n kind van die land tussen die seuns van Yisra’el; hulle moet ’n erfenis toegestaan word saam met jou onder die stamme van Yisra’el.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 47

Kyk Yegezk'el 47:22 in konteks