Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 47:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

By die rivier, op sy walle, aan die een kant en aan die ander, sal allerhande bome groei vir kos. Hulle blare sal nie verdor en die vrugte nie opraak nie. Hulle sal elke maand dra, want hulle water vloei vanaf die Afgesonderde Plek en hulle vrugte sal wees om te eet en hulle blare vir genesing.”

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 47

Kyk Yegezk'el 47:12 in konteks