Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 45:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Dit sal die prins se deel wees om die brandoffers, die graanoffers en die drankoffers op die feeste en op die Nuwemane en op die Shabbatte, op al die aangestelde feeste van die huis van Yisra’el, te voorsien; hy moet die sondoffer, die graanoffer, die brandoffer en die vredesoffers voorsien, om toedekking te doen vir die huis van Yisra’el.”

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 45

Kyk Yegezk'el 45:17 in konteks