Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 45:1 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wanneer julle die land deur die lot vir erfenisse verdeel, moet julle ’n deel aan יהוה offer, ’n afgesonderde deel van die land; die lengte moet vyf en twintig duisend el wees en die breedte twintig duisend. Dit sal afgesonderd wees binne sy grense reg rondom.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 45

Kyk Yegezk'el 45:1 in konteks