Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 44:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Julle bring egter ook vreemdelinge, wat onbesnedenes van verstand, wil en emosie en onbesnedenes van vlees is, in My Afgesonderde Plek in om My huis te onteer wanneer julle My kos, die vet en die bloed offer en julle My verbond tot niks maak deur al julle verwerplikhede.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 44

Kyk Yegezk'el 44:7 in konteks