Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 44:5 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

יהוה het vir my gesê: “Seun van ’n mens, let goed op, kyk met jou oë en hoor met jou ore alles wat Ek vir jou sal sê aangaande al die regulasies van die huis van יהוה en aangaande al sy wette en gee goed ag op die ingang van die huis, met al die uitgange van die Afgesonderde Plek.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 44

Kyk Yegezk'el 44:5 in konteks