Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 44:25 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle mag nie na ’n dooie persoon gaan sodat hul onrein word nie; net vir ’n vader of ’n moeder of ’n seun of ’n dogter, of ’n broer of ’n suster wat nie ’n man gehad het nie, mag hulle hul onrein maak.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 44

Kyk Yegezk'el 44:25 in konteks