Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 44:19 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wanneer hulle uitgaan na die buitenste hof, na die volk toe, moet hulle hul klere uittrek waarmee hulle bedien het en dit neersit in die afgesonderde kamers; dan moet hulle ander klere aantrek sodat hulle nie afgesonderdheid na die volk sal oordra met hulle klere nie.1 Kor 11:14 hulle moet die hare van hulle kop net korter sny.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 44

Kyk Yegezk'el 44:19 in konteks