Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 44:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Nogtans moet hulle bedienaars wees in My Afgesonderde Plek, om toesig te hou by die poorte van die huis en in die huis te bedien; hulle moet die brandoffer en die offer vir die mense slag en voor hulle staan om hulle te bedien.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 44

Kyk Yegezk'el 44:11 in konteks