Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 43:13 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hierdie is die afmetings van die altaar in elle (hierdie el is ’n el en ’n handbreedte): die voetstuk sal ’n el wees en die breedte ’n el en die rand op sy kant reg rondom: omtrent een span en dit sal die hoogte van die basis van die altaar wees.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 43

Kyk Yegezk'el 43:13 in konteks