Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 43:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As hulle skaam is oor alles wat hulle gedoen het, maak aan hulle die ontwerp van die huis bekend: sy struktuur, sy uitgange, sy ingange, sy hele ontwerp, al sy voorskrifte en al sy wette. Skryf dit voor hulle oë sodat hulle sy hele ontwerp kan waarneem met al sy instellings en dit kan doen.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 43

Kyk Yegezk'el 43:11 in konteks