Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 42:7-9 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

7. Wat die buitemuur langs die kamers betref, in die rigting van die buitenste hof, na die kamers toe, was sy lengte vyftig el,

8. want die lengte van die kamers in die buitenste hof was vyftig el en let op, die wat na die tempel kyk was een honderd el.

9. Onder hierdie kamers was die ingang aan die oostekant, soos jy hulle binnegaan vanaf die buitenste hof.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 42