Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 42:17-20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

17. Hy het die noordekant gemeet: vyf honderd stokke, met die meetstok.

18. Aan die suidekant het hy vyf honderd stokke gemeet met die meetstok.

19. Hy het na die westekant gedraai en vyf honderd stokke gemeet met die meetstok.

20. Hy het dit aan al vier kante gemeet; dit het ’n muur reg rondom gehad; die lengte was vyf honderd en die breedte vyf honderd, om skeiding te maak tussen wat afgesonderd en wat onrein is.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 42