Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 41:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die sykamers rondom die tempel was breër met elke volgende verdieping; omdat die struktuur wat die tempel omring in stappe opwaarts gegaan het aan alle kante van die tempel; daarom het die breedte van die tempel vermeerder soos dit hoër geword het en so het mens opgegaan vanaf die onderste na die boonste verdieping deur die tweede verdieping.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 41

Kyk Yegezk'el 41:7 in konteks