Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 41:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die altaar was van hout, drie el hoog en sy lengte was twee el; sy hoeke, sy voetstuk en sy sykante was van hout. Hy het vir my gesê: “Dit is die tafel wat voor die Teenwoordigheid van יהוה is.”

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 41

Kyk Yegezk'el 41:22 in konteks