Die breedte van die ingang: tien el en die symure van die ingang: vyf el aan elke kant; hy het die lengte van die hoofvertrek gemeet: veertig el en die breedte: twintig el.