Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 41:12-14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

12. Die gebou wat voor die afsonderlike ruimte na die westekant toe lê, was sewentig el breed en die muur van die gebou was vyf el dik reg rondom en sy lengte negentig el.

13. Toe het hy die tempel gemeet: een honderd el lank; die afsonderlike ruimte met die gebou en sy mure was ook ’n honderd el lank.

14. Die breedte van die voorkant van die tempel en van die afsonderlike ruimtes na die ooste toe was ook ’n honderd el.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 41