Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 39:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek sal My afgesonderde Naam (Karakter en Outoriteit) bekendmaak te midde van My volk Yisra’el en Ek sal nie dat My afgesonderde Naam meer onteer word nie en die nasies sal weet dat Ek יהוה is, die Afgesonderde Een in Yisra’el.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 39

Kyk Yegezk'el 39:7 in konteks