Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 39:17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Jy, seun van ’n mens, so sê יהוה-God: ‘Praat met elke soort voël en met elke soort wilde dier van die veld: “Vergader en kom, versamel vanaf elke kant by My offer wat Ek vir julle gaan offer, as ’n groot offer op die berge van Yisra’el dat julle vlees mag eet en bloed drink!

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 39

Kyk Yegezk'el 39:17 in konteks