Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 39:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Elkeen wat deur die land trek, enige een wat ’n mensebeen sien, sal ’n merkteken daarby opsit totdat die begrawers dit begrawe het in die vallei van Hamon-Gog.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 39

Kyk Yegezk'el 39:15 in konteks