Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 38:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ná baie dae sal jy geroep word; in die laaste jare sal jy in ’n land inkom wat van die swaard herstel het, wat versamel is uit baie nasies na die berge van Yisra’el wat voortdurende puinhope was, maar sy mense is vanuit die nasies gebring en hulle bly almal in veiligheid.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 38

Kyk Yegezk'el 38:8 in konteks