Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 37:23 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle sal hulself nie meer onrein maak met hulle afgode of met hulle verwerplike dinge of met enige van hulle oortredinge nie, maar Ek sal hulle bevry uit al hulle blyplekke waarin hulle gesondig het en sal hulle reinig. Hulle sal My volk wees en Ek sal hulle God wees.Yog10:16 en hulle sal in My wette loop en My instellings onderhou en hulle gehoorsaam.Hos 3:5

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 37

Kyk Yegezk'el 37:23 in konteks