Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 37:16 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Jy, seun van ’n mens, vat vir jouself een stok en skryf daarop: ‘Vir Y’hudah en vir die seuns van Yisra’el, sy bondgenote;’ vat dan ’n ander stok en skryf daarop: ‘Vir Yosef, die stok van Efrayim en die hele huis van Yisra’el, sy bondgenote.’

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 37

Kyk Yegezk'el 37:16 in konteks