Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 37:14 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek sal My Gees in julle plaas en julle sal lewe en Ek sal julle in jul eie land sit; dan sal julle weet dat Ek, יהוה, gepraat en dit gedoen het,” verklaar יהוה. ’”

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 37

Kyk Yegezk'el 37:14 in konteks