Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 37:11 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe sê Hy vir my: “Seun van ’n mens, hierdie bene is die hele huis van Yisra’el; let op, hulle sê: ‘Ons bene is verdroog en ons verwagting het vergaan. Ons is volledig afgesny!’

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 37

Kyk Yegezk'el 37:11 in konteks