Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 34:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die wat sieklik is, het julle nie versterk nie en die siekes nie gesond gemaak nie, die gebrokenes nie opgebind, die verstrooides nie teruggebring nie en ook nie gaan soek na die wat verlore is nie, maar met mag en met strengheid het julle hulle gedomineer.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 34

Kyk Yegezk'el 34:4 in konteks