Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 34:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Seun van ’n mens, profeteer teen die herders van Yisra’el. Profeteer en sê vir daardie herders: ‘So sê יהוה-God: “Wee die herders van Yisra’el wat hulleself gevoed het! Moet die herders nie die skape voer nie?

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 34

Kyk Yegezk'el 34:2 in konteks