Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 34:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Is dit vir julle, o herders, nie genoeg dat julle in die goeie weiveld wei nie, dat julle die res van jul weiveld met jul pote moet vertrap? Of, nadat julle van die helder water gedrink het, moet julle dit wat oor is met jul pote vertroebel?

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 34

Kyk Yegezk'el 34:18 in konteks