Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 34:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Soos ’n herder vir sy trop skape sorg op die dag wanneer hy tussen sy verstrooide skape is, so sal Ek vir My skape op ’n bewolkte en donker dag sorg en hulle bevry uit al die plekke waarheen hulle verstrooi is.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 34

Kyk Yegezk'el 34:12 in konteks