Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 33:8 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wanneer Ek aan die bose sê: ‘O bose man, jy sal sekerlik sterf,’ en jy praat nie om die bose oor sy pad te waarsku nie, dan sal daardie bose man deur sy oortredinge sterf, maar sy bloed sal Ek van jou hand opeis.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 33

Kyk Yegezk'el 33:8 in konteks