Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 33:24 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Seun van ’n mens, hulle wat in hierdie puinhope in die land van Yisra’el bly, sê: ‘Avraham was een, tog het hy die land besit; aan ons wat baie is, is dus die land as besitting gegee!’

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 33

Kyk Yegezk'el 33:24 in konteks