Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 32:30 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die leiers van die noorde is daar, almal van hulle en al die Tzidoniërs, wat ten spyte van die verskrikking wat op hulle mag gevolg het, in skande saam met die neergeslaandes afgegaan het. So lê hulle onbesnede by die wat neergeslaan is deur die swaard en dra hulle skande saam met die wat in die put afgaan.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 32

Kyk Yegezk'el 32:30 in konteks