Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 32:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Seun van ’n mens, hef ’n klaaglied aan oor Farao, koning van Mitzrayim en sê vir hom: ‘Jy is soos ’n leeu onder die nasies en soos ’n see-monster; jy het uitgebreek in jou riviere en die waters vol modder gemaak met jou voete en hulle riviere troebel gemaak.’”

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 32

Kyk Yegezk'el 32:2 in konteks