Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 32:15 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wanneer Ek die land van Mitzrayim ’n verlatenheid maak en die land is woes gelê van wat sy volheid was, wanneer Ek almal wat daarin woon, neergeslaan het, dan sal hulle weet dat Ek יהוה is.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 32

Kyk Yegezk'el 32:15 in konteks