Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 32:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ek sal maak dat baie volke oor jou verstom staan en hulle konings sal verskriklik bang wees vir jou wanneer Ek My swaard voor hulle swaai en hulle sal elke oomblik bewe, elkeen vir sy lewe, op die dag van jou val,”

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 32

Kyk Yegezk'el 32:10 in konteks