Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 3:20 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Ook, as ’n onpartydige en opregte man wegdraai van sy onpartydige opregtheid en oortredinge begaan en Ek ’n struikelblok voor hom gooi, sal hy sterf en omdat jy hom nie gewaarsku het nie, sal hy sterf in sy sonde en sy onpartydige en opregte dade wat hy gedoen het, sal nie onthou word nie, maar sy bloed sal Ek van jou hand eis.Yeg 33:1-9

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 3

Kyk Yegezk'el 3:20 in konteks