Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 3:18 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wanneer Ek vir die bose oortreder sê: ‘Jy sal sekerlik sterf ’ en jy waarsku hom nie of praat nie om die bose oortreder aangaande sy bose lewenswyse te waarsku dat hy kan lewe nie, sal daardie bose oortreder in sy oortredinge sterf, maar sy bloed sal Ek van jou hand eis.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 3

Kyk Yegezk'el 3:18 in konteks