Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 3:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. Toe het Hy vir my gesê: “Seun van ’n mens, eet wat jy vind; eet hierdie boekrol en gaan praat met die huis van Yisra’el.”

2. Ek het my mond oopgemaak en Hy het my dié rol gevoer.

3. Hy het vir my gesê: “Seun van ’n mens, voed jou maag en vul jou liggaam met hierdie boekrol wat Ek vir jou gee.” Toe het ek dit geëet en dit was soet soos heuning in my mond.

4. Toe het Hy vir my gesê: “Seun van ’n mens, gaan na die huis van Yisra’el en verkondig My boodskappe aan hulle,

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 3