Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 29:1-4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

1. In die tiende jaar, in die tiende maand, op die twaalfde van die maand, het die woord van יהוה tot my gekom en gesê:

2. “Seun van ’n mens, draai jou gesig teen Farao, koning van Mitzrayim en profeteer teen hom en teen die hele Mitzrayim.

3. Praat en sê: ‘So sê יהוה-God: “Let op, Ek is teen jou, Farao, koning van Mitzrayim, die groot monster wat in die middel van sy riviere lê, wat gesê het: ‘My Nyl is myne en ek het dit self gemaak.’

4. Ek sal hake in jou kakebene sit en die visse van jou riviere aan jou skubbe laat vasklou en Ek sal jou vanuit jou riviere af uittrek en al die visse van jou riviere sal aan jou skubbe vasklou.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 29