Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 28:2 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

“Seun van ’n mens, sê aan die leier van Tzor: ‘So sê יהוה-God: “Omdat jou verstand, wil en emosie hoogmoedig was en jy gesê het: ‘Ek is ’n god, ek sit op die troon van gode in die kern van die seë’; tog is jy ’n mens en nie god nie, alhoewel jy jou verstand, wil en emosie maak soos die van ’n god.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 28

Kyk Yegezk'el 28:2 in konteks