Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 27:33 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Toe jou handelsware uitgekom het uit die seë, het jy baie volke tevrede gestel; met die oorvloed van jou rykdom en jou handelsware het jy die konings van die aarde ryk gemaak.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 27

Kyk Yegezk'el 27:33 in konteks