Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 26:10 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

As gevolg van die menigte van sy perde sal hulle stofwolk jou toedek; jou mure sal bewe deur die geraas van perderuiters, wiele en strydwaens as hy deur jou poorte ingaan, soos ’n mens ’n stad binnegaan wat oopgebreek is.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 26

Kyk Yegezk'el 26:10 in konteks