Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 24:21 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

‘Sê vir die huis van Yisra’el: “So sê יהוה-God: ‘Let op, Ek is op die punt om My Afgesonderde Plek te onteer, die trots van julle krag, die begeerte van julle oë en die vreugde van julle lewe en julle seuns en julle dogters wat julle laat agterbly het, sal deur die swaard val.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 24

Kyk Yegezk'el 24:21 in konteks