Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 23:42 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die klank van ’n sorgelose menigte was by haar; dronkaards is vanuit die wildernis gebring saam met gewone manne. Hulle het armbande aan die vroue se hande gesit en pragtige krone op hulle koppe.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 23

Kyk Yegezk'el 23:42 in konteks