Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 23:4 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Hulle name was: Oholah, die oudste en Oholivah, haar suster en hulle het Myne geword en geboorte gegee aan seuns en dogters. Wat hulle name betref: Shomron is Oholah en Yerushalayim is Oholivah.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 23

Kyk Yegezk'el 23:4 in konteks