Yegezk'el 22:12 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)
Hulle het omkoopgeskenke in jou aangeneem om bloed te vergiet; jy het rente en winste gevat en jou naaste skade aangedoen deur hom te veel te laat betaal deur onderdrukking en jy het My vergeet,” verklaar יהוה-God.