Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 21:7 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Wanneer hulle vir jou sê: ‘Waarom kreun jy?’ moet jy antwoord: ‘As gevolg van die nuus wat kom en elke binneste sal smelt, alle hande sal slap word en elke gees sal flou word en al die knieë sal swak wees soos water.’ Let op, dit kom en dit sal gebeur, verklaar יהוה-God.”

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 21

Kyk Yegezk'el 21:7 in konteks