Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 21:31-32 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

31. Ek sal oor jou My verontwaardiging uitgiet; Ek sal op jou blaas met die vuur van My toorn en jou oorgee in die hand van brutale manne, bekwaam in vernietiging.

32. Jy sal brandstof wees vir die vuur; jou bloed sal in die land wees; jy sal nie onthou word nie, want Ek, יהוה, het gepraat.’”

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 21