Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 21:22 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

Die voorspelling kom in sy regterhand: ‘Yerushalayim;’ om stormramme op te stel, om die mond oop te maak vir ’n slagting, om die stem op te lig met krygsgeroep, om stormramme op te stel teen die poorte, om walle op te gooi, om ’n beleëringsmuur te bou.

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 21

Kyk Yegezk'el 21:22 in konteks