Ou Testament

Nuwe Testament

Yegezk'el 21:15-17 Die Pad van Waarheid tot die Lewe (PWL)

15. dat hulle binneste kan smelt en baie val by al hulle poorte. Ek het die blinkende swaard gegee. Ag, dit is gemaak om soos weerlig te slaan, dit is toegedraai in gereedheid vir ’n slagting.

16. Hou styf vas met die regterhand; hou styf vas met die linkerhand, waarheen jou gesig ook al gerig is.

17. Ek sal ook My hande saam klap en My toorn bevredig; Ek, יהוה, het gepraat.”

Lees volledige hoofstuk Yegezk'el 21